spel.co.za - wan' kinners kannie spellie bel my, asseblief!

www.bluetek.co.za

      


Sesotho sa Leboa Spelling Checker 1.0 & Hyphenator - als wa' jy wil weet!
R 285-00. BTW ingesluit. Laai af.
R 350-00. Koop oor die installasie CD. Posgeld en BTW ingesluit.
R 350-00. Bestel die CD oor die pos. Posgeld en BTW ingesluit.

Uitgewer
Sentrum vir Tekstegnologie (CTexT), Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus)
 
Agtergrond
Die Noordwes-Universiteit is 'n verskaffer van speltoetsers vir Afrikaans, isiXhosa, isiZulu, Setswana en Sesotho sa Leboa vir Microsoft.

Hierdie speltoetser is ontwikkel deur samewerking tussen die Noordwes-Universiteit, Universiteit van Pretoria en UNISA.

Dit is bekragtig deur die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad (PanSAT).

In Sesotho sa Leboa bestaan daar verskeie dialekte en wisselvorme van die taal. Hierdie speltoetser is ontwikkel vir die standaard geskrewe weergawe van Sesotho sa Leboa, soos dit gebruik word in Suid-Afrika en beskryf word in die Terminologie en Spelreëls No 4 van 1988. Daarom sal hierdie speltoetser dialektiese vorme as spelfoute merk.

Die speltoetser sluit ‘n woordafbreker in wat lang woorde aan die einde van 'n reël afbreek. Die woordafbreker is veral nuttig vir bladuitleg.

Kopiereg: © 2004 BlueTek Computers CC. Alle regte voorbehou.