|
Afrikaanse SkryfGoed 2011, wat deur die Sentrum
vir Tekstegnologie (CTexT®) van die NWU-Pukke
ontwikkel is, is die enigste versameling van
vier Afrikaanse skryfhulpmiddels vir Microsoft®
Office. Die pakket sluit die volgende in:
-
Vir beter
spelling: Afrikaanse Speltoetser
-
Vir beter
taalgebruik: Afrikaanse Grammatikatoetser
-
Vir beter
woordkeuse: Afrikaanse Tesourus
-
Vir beter
bladuitleg: Afrikaanse Woordafbreker
CTexT®, in
samewerking met BlueTek Rekenaars (amptelike
verspreider van CTexT®-produkte), bied die
volgende spesiale aanbod aan alle
SA Vryskutskrywergebruikers:
Koop CTexT® se Afrikaanse
SkryfGoed 2011 via die onderstaande skakel aan
en kry R50 afslag! Betaling geskied deur die
veilige kredietkaartstelsel en die produk kan
dadelik afgelaai word (let daarop dat hierdie
aanbod slegs geldig is wanneer SA Vryskutskrywergebruikers
die onderstaande skakel gebruik): |