spel.co.za - wan' kinners kannie spellie

                  

    BLUETEK EN DIE ATKV - ONS PROMOSIE GEE AFRIKAANS SKOP


Koop die Afrikaanse Speltoetser 3.0, Tesourus 1.0 en Woordafbreker

        

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 
Stelselvereistes:

Die speltoetser benodig Windows 2000, XP of nuwer sowel as Microsoft Office 2000 / XP / 2003. Vir enige verdere navrae of vorige weergawes, klik asseblief hier. Die speltoetser is nie vir Corel Office ontwerp nie. Om bywerkings af te laai, word 'n modem en internettoegang benodig. 

Daar is twee maniere om die produk aan te koop:
 
Betaal deur die veilige kredietkaartstelsel en laai die produk dadelik af.
R 280.00 BTW ingesluit.
 
Betaal deur die veilige kredietkaartstesel en ons pos die CD aan jou.
R 280.00. BTW ingesluit. (R20 posgeld in Suid-Afrika, R40 oorsee).
 
Koop Elektroblok 3 - Tweetalige Blokkiesraaisel oplosser
Elektroblok 3 Tweetalige Elektroniese Woordeboek en Blokkiesraaisel Oplosser se hulpfunksies tree in wanneer jy klaar alles gedoen het wat jy kon, en steeds sukkel om jou blokraai te voltooi. Die program neem dus nie die pret uit blokkiesraaisels uit nie. Elektroblok 3 bied jou ook die geleentheid om jou eie woorde, sinonieme, leidrade by die bestaandes te skep en so jou eie databasis op te bou.

Stelselvereistes:

Elektroblok benodig Windows 2000 of later, 128MB geheue en 300MB hardeskyfspasie

Betaal deur die veilige kredietkaartstesel en ons pos die CD aan jou.
R 240.00. BTW ingesluit. (R20 posgeld in Suid-Afrika, R40 oorsee).
 

Skakel BlueTek Computers by 0860 103 533 vir navrae en bestellings

Kopiereg: 2004 BlueTek Computers CC. Alle regte voorbehou.